, ,

Almond praline chocolate eggs

Almond praline chocolate eggs are just what I'd like for breakfast every day, just kidding. These though take a bit of effort to make but they are soooo worth it. They are 100% vegan tempered chocolate eggs, made with the best fait maison ingredients you can think off.
, , ,

Easy risotto chez Comme a la maison

Comme a la Maison gave me the nostalgic taste of home. Chef Damien's fresh menu is made out of local bio products that give the traditional french way of cooking a run for its money. Come and watch the video and learn how to prepare your very own Chorizo risotto, fresh vegetables, and butternut chutney!
, , , ,

Sommerskos op die tafel met Marita van der Vyver

Om die tafel met Marita van der Vyver, is 'n droom onderhoud wat 'n werklikheid geword het vir my. Nie net is sy 'n ikoniese skrywer nie, maar sommer 'n bobaas kook ook. Somerkos in Provence is sowaar net 'n voorsmakie van die "creme de la creme" lewe van Marita van der Vyver in Frankryk. Ek het behoorlik gesmul toe ek deur haar Somerkos in Provence kosboek blaai en ek kon nie wag om elke resep te probeer nie.
, , ,

Content Jewellery

Content Jewellery- Ontmoet vir Sheilane, die ontwerper agter die juwele reeks ,Content Jewellery. Ek is weggeslaan deur haar dryf en haar opregte hart. Met 'n passie vir ontwerp, liefdadigheid en haar Hemelse Vader, vorm sy juweelstukke so na aan 'n vrou se hart.