Posts

, , , , ,

Hazelnut jam buttercream cake

HAZELnut jam buttercream cake is quite a mouthful to say and to enjoy because there is no taking small bites of this delicious cake. I made this beauty for a baby shower that was supposed to take place but instead the little princess made a surprise entry right on the day of the baby shower. Hazelnut cake was quite fitting for the lady in pink because she was given the pretty name Hazel. What are the chances right? But the perfect way to celebrate was with cake indeed!
, , , ,

Sommerskos op die tafel met Marita van der Vyver

Om die tafel met Marita van der Vyver, is 'n droom onderhoud wat 'n werklikheid geword het vir my. Nie net is sy 'n ikoniese skrywer nie, maar sommer 'n bobaas kook ook. Somerkos in Provence is sowaar net 'n voorsmakie van die "creme de la creme" lewe van Marita van der Vyver in Frankryk. Ek het behoorlik gesmul toe ek deur haar Somerkos in Provence kosboek blaai en ek kon nie wag om elke resep te probeer nie.