Posts

_MG_9055
, , , ,

Sommerskos op die tafel met Marita van der Vyver

Om die tafel met Marita van der Vyver, is 'n droom onderhoud wat 'n werklikheid geword het vir my. Nie net is sy 'n ikoniese skrywer nie, maar sommer 'n bobaas kook ook. Somerkos in Provence is sowaar net 'n voorsmakie van die "creme de la creme" lewe van Marita van der Vyver in Frankryk. Ek het behoorlik gesmul toe ek deur haar Somerkos in Provence kosboek blaai en ek kon nie wag om elke resep te probeer nie.
IMG_6892
, ,

All wrapped up in MOOO

All wrapped up in MOOO has taken social media by storm. Not only have they gained copious amounts of followers within a short amount of time, but they have also won over the hearts of all the winter snuggles. Their products are sure not to leave you out in the cold. From a range of knitted products like blankets, rugs, and cushions, what is not to love? They color scheme is not too shabby either. Now, these products are locally produced by a Bloemfontein beauty, who found her inspiration on a farm in Luckhoff. Read more about their products here and stay tuned for the 10% discount.
Wenda Nel

The Wenda Nel Sensation

The Wenda Nel Sensation- top SA Athlete tells us a bit more about her life behind the screens. Traveling, food, training, and nutrition wise. What inspires her and keeps her motivated. Since I have last spoken with Wenda she has reached even bigger heights and it is obvious that she Proudly South African.
Bistrot saveurs
,

Top Class Cooking-Bitrot Saveurs

Top Class cooking- Bistro Saveurs, is one of my favorite places to go and "treat" myself to a well prepared, deliciously beautiful plate of food...every taste is savored and enjoyed!
Angelic allure
, ,

Asemrowend mooi met Angelic Allure

Angelic Allure het leterlik my asem weggeslaan...Ek het so rukkie terug afgekom op foto's van 'n vriendin van my ,nie net was die fotos besonders mooi nie, maar die grimering het my asem weggeslaan. 
unnamed
, ,

Troukoors met Something Gold

Something Gold is die plek vir jou! Met die trouseisoen om die draai en soveel opsies om van kies kan dit vir sommige bruide vele hoofpyne gee. Danksy aan grafiese ontwerper, Hanri van den Berg, is daar heelwat minder om oor te bekommer.
model-1
, , ,

Content Jewellery

Content Jewellery- Ontmoet vir Sheilane, die ontwerper agter die juwele reeks ,Content Jewellery. Ek is weggeslaan deur haar dryf en haar opregte hart. Met 'n passie vir ontwerp, liefdadigheid en haar Hemelse Vader, vorm sy juweelstukke so na aan 'n vrou se hart.
IMG_6892

Stylish times two

Stylish times two, is basically about being a mom, dressing the part and still looking stylish and feeling comfortable.