,

Miilk-Proudly South African

Miilk

Miilk-Proudly South African

Miilk- Proudly South African is a baby brand that has been started by two South African rugby wives who were looking for something extra to add to their daily lives of living abroad…How did they do it and what so they sell? Read more here!

If you’re currently pregnant, already have a little bundle of joy, or just looking for the perfect present with Christmas around the corner. Then this post is for you! I have come across this brand through a friend of mine and since I didn’t even know where to start.
I jumped at the chance to get a decent nappy bag and some adorable accessories from Miilk for our baby boy’s arrival in February.
Little did I know that this unique brand is run by two South African mommies. Now you can dress your kids like you want when you want with their versatile prints and seriously comfortable, quality products.
 
Miilk

Ons as mammas het vinnig besef om vir jou kind klere te koop en aan te trek soos jy wil is een van die “perks” van motherhood. Ons was opsoek na iets wat ‘n kleiner weergawe van ‘n “adult look” kon gee.

Ek en my beste vriendin Marilee Page (wat tans in London woon) het besluit om saam ‘n online baba brand te begin. Sy hardloop die London gedeelte van die besigheid en ek Frankryk.

Ons was opsoek na iets anders, iets vars en nie die ‘tipiese’ baba klere nie. Ons as mammas het vinnig besef om vir jou kind klere te koop en aan te trek soos jy wil is een van die “perks” van motherhood. Ons was opsoek na iets wat ‘n kleiner weergawe van ‘n “adult look” kon gee.

As mammas weet ons waarna ander mammas opsoek is en wat die behoefte is. Meeste van ons voorraad word in SA gemaak, die klere asook die doeksakke. Omdat ons albei van SA af kom het ons gedink dis meer “authentic” om ons produkte vanaf SA af te kry.

Daar is so ongelooflik baie babas en mammas in die kringe wat ons in beweeg (seker maar die tyd van ons lewens) en omdat ons daagliks in aanraking kom met hulle. So het ons die behoefte gesien om iets anders te doen, want mens kan ook net soveel items van een brand in jou kas he…

Die naam van ons besigheid – Miilk het so natuurlik gekom. Dis iets waarsonder babas nie kan nie…en babas kan nie sonder ons brand nie!(lol)

15327373_887423424727176_2474827994398946608_n

Miilk is a baby brand that offers creative & unique baby apparel and goods for your little one.

Who’s behind Miilk?
Two mommies with a passion for premium & stylish baby products.

Our range?
High quality baby & toddler clothing, muslins, cosy blankets and leather diaper bags.

Keep your eyes peeled…
Freshly printed muslins with beautiful designs!

With love,
Miilk

 

15400491_887423361393849_6649765174352044359_n

Française: 

Miilk est une marque de bébé qui offre Creative & unique vêtements de bébé et de biens pour votre petit.
Qui est derrière Miilk?
Deux mamans avec passion pour les produits pour bébés Premium et élégants.

Notre gamme?
Vêtements pour bébés et tout-petits de haute qualité, mousseline, couvertures confortables et sacs à couches en cuir.
Gardez les yeux pelés …
Des mousseline fraîchement imprimées avec de belles créations!

Recent Interviews

Share the Love